Irshaad Kathrada, uitvoerende hoof van die Localisation Support Fund (LSF), gesels oor hulle studie wat aanvoer dat plaaslike bio-etanolproduksie nou kommersieel lewensvatbaar kan wees.
#Sorghum #suikerriet #mielies #kan #wen #uit #biobrandstofplan