World Stock News

Real‑time stock data, professional analysis, and smart portfolio tools. One platform for all your investing needs.

Dragtige Ankole-vers verkoop vir rekordprys van R6,4 miljoen


Anton de Swardt, president van die Ankole-beestelersvereniging van Suid-Afrika, gesels oor die dragtige Ankole-vers wat vir ‘n rekordprys van R6,4 miljoen verkoop is.

#Dragtige #Ankolevers #verkoop #vir #rekordprys #van #R64 #miljoen