World Stock News

Real‑time stock data, professional analysis, and smart portfolio tools. One platform for all your investing needs.

Nuwe wetgewing wil fluitjieblasers beskerm en finansieël aanmoedig om korrupsie en bedrog aan te meld

Andries Nel, adjunkminister van justisie en staatkundige ontwikkeling, verduidelik hoe hierdie nuwe voorgestelde wetgewing fluitjieblasers sal beskerm en wat die voorstel om fluitjieblasers finansieel te vergoed behels. Publieke kommentaar op die konsepwetgewing is tans oop en sluit op 14 Mei.

#Nuwe #wetgewing #wil #fluitjieblasers #beskerm #finansieël #aanmoedig #korrupsie #bedrog #aan #meld