Prof. Deon Tustin, uitvoerende hoof van die Buro vir Marknavorsing, gesels oor die jongste ronde resultate van die BMR/Unisa Ekonoom van die Jaar-kompetisie, wat dui op ’n meer versigtige ekonomiese vooruitsig.
#Hoe #gaan #die #MiddeOoste #belangrikste #ekonomiese #aanwysers #raak